R320,00 Incl tax
Washed Cotton Braai Keppie
Met groot stompe kom groot verantwoordelikheid.
Dra hierdie keppie versigtig as jy by ’n braai is, want almal gaan jaloers wees.
Hierdie Keppie sal jou 99.5% beter laat braai! Wel dit doen vir ons.
Keppies nie getoets op mense wat hoender na ‘n vleis braai toe bring nie!
Fabrication: 100% cotton
Construction: Structured
Peak: Semi-Curved peak
Closure: Buckle