Orders vat 5 tot 7 dae
Search
Close this search box.
SKU 211802 Categories , Tags ,

Ons Gaan Nou Nou Braai Mussie

R230,00 Incl tax

Ons Gaan Nou Nou Braai Mussie

Met groot stompe kom groot verantwoordelikheid.

Dra hierdie mussie versigtig as jy by ’n braai is, want almal gaan jaloers wees.

Hierdie mussie sal jou 99.5% beter laat braai! Wel dit doen vir ons.

Ons mussies is net van die beste gehalte en doek sag. Voel asof jy ’n wolkie dra.

Mussies nie getoets op mense wat hoender na ‘n vleis braai toe bring nie!

additional information

Ons mussies is net van die beste gehalte en doeksag. Voel asof jy ’n wolkie dra.

Mussies nie getoets op mense wat hoender na ‘n vleis braai toe bring nie!

Jy mag dalk van die ook hou!