R380,00 Incl tax
Daars ‘N Storie Braai Hemp
Met groot stompe kom groot verantwoordelikheid.
Dra hierdie hemp versigtig as jy by ’n braai is, want almal gaan jaloers wees.
Hierdie T-hemp sal jou 99.5% beter laat braai! Wel dit doen vir ons.
Ons klere is net van die beste gehalte en doeksag. Voel asof jy ’n wolkie dra.
Maak aasseblief seker jy bestel die regte grootte, jy ken mos jou lyf.
T-hemde nie getoets op mense wat hoender na ‘n vleis braai toe bring nie!
Ons klere is net van die beste gehalte en doek sag. Voel asof jy ’n wolkie dra.
Maak aasseblief seker jy bestel die regte grootte, jy ken mos jou lyf.
T-hemde nie getoets op mense wat hoender na ‘n vleis braai toe bring nie!